Ronda Rousey

Ronda Rousey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rousey in 2018

Geboortenaam Ronda Jean Rousey
Geboorte 1 Februarie 1987 (1987-02-01)
Riverside, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Professionele stoeier, aktrise, en skryfster
Aktiewe jare 2010–2016 (MMA)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ronda Jean Rousey (gebore 1 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse professionele stoeier, aktrise, en skryfster. Sy is die eerste Amerikaanse vrou om 'n Olimpiese medalje in judo te wen, 'n brons by die 2008 Olimpiese Somerspele. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Expendables 3 (2014), Furious 7 (2015), Entourage (2015), en Mile 22 (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search